Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein.

Uitslae behaal:

Trio Primêr teen St. Andrews School:

  • Trio Verloor ongelukkig die wedstryd met 53 lopies.
  • Erhardt Jonker teken 45 lopies aan
  • Malan Mostert neem 3 paaltjies vir 23 lopies.

Trio teen Welkom Volkskool:

  • Trio wen met 193 lopies
  • Jaycé Visagie teken 128 lopies van 88 balle aan
  • Malan Mostert neem 4 paaltjies vir 11 lopies
  • Speler van die wedstryd: Jaycé Visagie.

Trio teen Primêre Skool Jordania van Bethlehem:

  • Trio wen met 73 lopies
  • Malan Mostert teken 80 lopies aan van 64 balle
  • Luan Nel neem 2 paaltjies vir 12 lopies
  • Speler van die wedstryd: Malan Mostert.

Trio teen Tjokkies:

  • Trio wen met 72 lopies
  • Jaycé Visagie teken 82 lopies aan van 51 balle
  • Erhardt Jonker neem 1 paaltjie vir 2 lopies
  • Speler van die wedstryd: Jaycé Visagie.

Jaycé Visagie is ook aangewys as die speler met die meeste lopies gedurende die toernooi. Trio wen dus 3 uit die 4 wedstryde. Uitstekende uitslae!

Trio Primêr se span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article