Hardloop vir kanker - Hoërskool Fichardtpark
Hardloop vir kanker – Hoërskool Fichardtpark

Hardloop vir kanker – Hoërskool Fichardtpark


Hardloop vir kanker. Die Fichie manne het die Hollard DAREdevil Run aangepak. Hoërskool Fichardtpark bedank elke brawe Fichie en die manne en personeel van Trans-50 aftreeoord wat deelgeneem het. Duisende mans – oud en jonk – in Suid-Afrika het 1 November deelgeneem aan die ‘hardloop vir kanker‘ inisiatief om mans bewus te maak van testikulêre- en prostaatkanker.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article