Noordwes Interprovinsiale Tweekamp - Welkom Gimnasium
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium


Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom.

Sy het vir Junior Vroue en Dogters onder 19 deelgeneem teen ses ander provinsies.

  • Hardloop 800m: Tyd: 3:10; Punte: 966.22
  • Swem 100m: Tyd: 1:11; Punte: 1012.70

Totale punte behaal: 1978.92. Shyenne behaal ‘n 4de plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article