Sala Prepared Reading - Hoërskool Kemptonpark
Sala Prepared Reading – Hoërskool Kemptonpark

Sala Prepared Reading – Hoërskool Kemptonpark


Sala Prepared Reading. Sestien leerders van Hoërskool Kemptonpark het op 23 Oktober aan die nasionale eindrondte van die 𝘚𝘈𝘓𝘈 𝘗𝘳𝘦𝘱𝘢𝘳𝘦𝘥 𝘙𝘦𝘢𝘥𝘪𝘯𝘨 kompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar:

  • Graad 12
  • Kaylee du Plessis – 1ste, vir die 3de jaar in ʼn ry die wenner!
  • Graad 11
  • Kaylee du Plessis – 1ste
  • Matthew Kemp – 3de
  • Mieke Hanekom – 4de
  • Graad 10:
  • Junel du Plessis – 2de
  • Simoné Goosen – 3de
  • Graad 9:
  • Marliché Brits – 2de
  • Lisa Minnaar – 3de
  • Clarissa Miller – 4de
  • Graad 8:
  • Sylvia Malin – 1ste
  • Amber Mynhardt – 2de

In die Afrikaanse afdeling van die kompetisie eindig Lisa Minnaar 2de.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://kempies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article