
-
Gimmies se Bosluise en Giftige Ganse wys krag op die krieketveld
Bosluise en Giftige Ganse behaal oorwinnings met sterk vertonings – Gimmie-krieket gaan oor groei, ervaring en trots op die veld.
-
Geografiese Inligtingstelsels – Hoërskool Eldoraigne verken GIS
Graad 9‑leerders van Hoërskool Eldograine het vanoggend die wêreld van GIS ontdek saam met Nicolene Fourie van die WNNR – ’n inspirerende sessie wat die loopbaanmoontlikhede van Geografie beklemtoon.
-
Oranje gereed vir 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi
Die 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi skop op 28 Augustus af – ’n naweek vol topklasse hokkie, spangees en Oranje‑trots wag!
-
Rustie-krieket o.14A skitter in NW T20-liga afskop
Rustie o.14A-krieketspan begin NW T20-liga met ’n oorwinning van 89 lopies. Jooste en Oelofse se 150-vennootskap steel die skou
-
Vrystaat Farmskills – Goudveld Hoërskool pak kompetisie aan
Goudveld Hoërskool se leerders wys hul vaardighede van 27–29 Augustus by die Vrystaat Farmskills in Kroonstad. Sterkte aan die leerders in alle afdelings!
-
Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027
Hoërskool Outeniqua kondig met trots die nuwe VRL aan – ’n span jong Kwaggas wat met integriteit, respek en diensbaarheid die skool se waardes gaan uitleef.
-
Hoofleiers 2026/2027 – Hoërskool Outeniqua se trots
Hoërskool Outeniqua kondig met trots die nuwe hoofleiers aan – vier Kwaggas wat met integriteit, diensbaarheid en trots leiding gaan neem.
-
Marnu Hancke gekies vir SA-span na AUSC Region 5 Games
Marnu Hancke van Hoërskool Ben Viljoen gekies vir SA-span na AUSC Region 5 Games in Maputo ná goud in o.18-diskus.
-
Bergsig Akademie, Rustenburg: Hoofleiers 2026/2027
Bergsig Akademie kondig met trots die Hoofleiers en Ondervoorsitters van 2026/2027 aan – ’n span jong leiers wat met visie en energie dien.
-
DSG’s Emma Watson Strikes Gold in Harare
Emma Watson helped SA U16B clinch gold at the Zimbabwe Junior Hockey Series, sealing victory in a dramatic penalty shootout final.













