Protea Netbalspan - Hoërskool Fichardtpark
Protea Netbalspan – Hoërskool Fichardtpark

Protea Netbalspan – Hoërskool Fichardtpark


Protea Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en Ané Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan.

Die span is onder leiding van die nuut-aangestelde afrigters, Jenny van Dyk en Zanele Mdodana. In die eerste wedstryd van die ‘nuwe’ span teen Malawi het die Proteas ‘n weghol oorwinning van 68-31 behaal.

Die Fichie harte klop trots oor hierdie puik prestasie van Karla en Ané!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article