
-
Liga 5 Sportskiet – Hoërskool Kalahari
Liga 5 Sportskiet. Thys Fourie, Leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het tydens die Liga 5 Sportskiet Goud ontvang. Ander prestasies behaal – Seniors O.21 Pistoolskuts: Thys het ook Goud ontvang […]
-
WOW Spelkompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer
WOW Spelkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig. Die leerders het as […]
-
Top Vyf Akademiese Presteerders – Hoërskool SPS Brandfort
Top Vyf Akademiese Presteerders – Foto: Graad 4 Top Vyf: Agter: Christiaan van der Merwe, Elivia Pienaar, Leané O’Neale. Middel: Esther van Dyk, Evan Joubert. Voor: Mia Erasmus. Hoërskool SPS […]
-
Centenary Book – Pietermaritzburg Girls’ High School
Centenary Book. Pietermaritzburg Girls’ High School was thrilled to host the launch of their long-awaited Centenary Book on 24 July. The title of the book is ‘Cheerfulness with Industry 1920 […]
-
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein – Hoërskool Langenhoven
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein. Korine Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die Julie-vakansie die Junior Protea-oefenkamp te Standerton, Mpumalanga bygewoon en uitstekend presteer. Sy het […]
-
Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger
Skrumtegnieke aangeleer. Skrumtegnieke deur Carlü Sadie is aan die o.13-rugbyspelers van Laerskool De Tyger onderrig. Carlü speel tans vir die rugbyklub Bordeaux in Frankryk. Hy het ook voorheen vir die […]
-
‘Wool in Art’ competition – Union High School
‘Wool in Art’ competition. Two of Union High School’s talented Art Club members, Joy Merifield and Lisa McEwan, have recently won prizes in the ‘Wool in Art’ competition. This event […]
-
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Johrné Rossouw en Christiaan Kotzé, het albei A-simbole vir sangsolo’s tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hul begeleier was Anton Esterhuyse. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Action Krieketliga – Hoërskool Nico Malan
Action Krieketliga. Hoërskool Nico Malan, Humansdorp, Sixers wen weer goud! Nico Malan Sixers het vir die tweede keer met die goue trofee by die Action Krieketliga weggestap. Die span in […]
-
Noordvaal hokkie-toernooi – Bergsig Akademie
Noordvaal hokkie-toernooi. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog in 2024 met nie minder nie as vier spanne wat deurgedring het na die Noordvaal hokkie-toernooi. Verder maak hulle geskiedenis met die 0.16 dogterspan […]













