Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie - Hoërskool Trio
Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie – Hoërskool Trio

Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie – Hoërskool Trio


Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Anika Lötter, Hoërskool Trio leerder, het ‘n uitnodiging ontvang na die Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Sy het erkenning ontvang vir haar eerste plek by Dogters O/15 Paalspring op die Suid-Afrikaanse Atletiek byeenkoms.

Die funksie is aangebied deur die Vrystaatse Skole Atletiek Assosiasie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article