Vrystaat skole atletiek - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat skole atletiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat skole atletiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool


Vrystaat skole atletiek. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie.

Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee ontvang by die funksie:

  • Liesa Krüger
  • Carise Van Rooyen
  • Ixore Cilliers
  • Liam-Lloyd Doman
  • Wynand JV Vuuren het die trofee ontvang vir beste atleet

(Carise en Liam afwesig op foto)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article