
-
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe – Laerskool La Hoff
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Laerskool La Hoff, Klerksdorp, het algeheel tweede geëindig in die afgelope naweek se Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Die kampioenskappe was tussen dertien skole in die provinsie. […]
-
Noordvaal Hokkiewedstryde – Ligbron Akademie vir Tegnologie
Noordvaal Hokkiekampioene. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o.14 seunshokkiespan het onoorwonne in die finale Noordvaal hokkiewedstryde geëindig. Hierdie manne het welverdiend die trofee as kampioene gelig! “Alone we go […]
-
EPL Krieket Toernooi – Laerskool Stulting
EPL Krieket Toernooi – Johan van Tonder van Laerskool Stulting, Humansdorp is ingesluit in die o/12 Port Elizabeth Centurions. Hulle gaan deelneem aan die EPL Krieket toernooi. Die toernooi sal […]
-
Wêreld Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Wêreld Robotika Olimpiade. Sewentien Affies het Saterdag, 27 Julie, aan die Noord-Gauteng uitdunne van die Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) deelgeneem. Die Olimpiade is by Curro Woodhill College aangebied. Ses van […]
-
Language and Heritage festival – Eunice High School
Language and Heritage festival. Two learners of Eunice High School, Anzelle Uys and Kananelo Khoarane competed in the Motheo Language and Heritage festival. Both learners did really well. Anzelle Uys […]
-
WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal
WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer. Graad 9: Graad 10: Hierdie leerders dring nou deur […]
-
Public Safety – Stulting Primary School
Public Safety – Humansdorp Stulting Primary School’s, Life Skill theme is Public Safety. The School has been focusing on road safety for the past two weeks. Stulting decided to make […]
-
National SAMF Mathematics Olympiad: Grantleigh Schools
National SAMF Mathematics Olympiad. Three of Grantleigh Schools’ remarkable students have achieved remarkable success in the National SAMF Mathematics Olympiad! These talented boys tackled the challenging four-hour paper with determination […]
-
Stellenbosch Eistedfodd – Hoërskool Stellenbosch
Stellenbosch Eistedfodd. Leerders van Hoërskool Stellenbosch het toekennings ontvang by die Stellenbosch Eistedddfod se prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com Foto verskaf
-
Knock On Wood Eistedfodd – Stulting Primary School
Knock On Wood Eistedfodd. Amé Spangenberg, learner from Stulting Primary School Humansdorp, participated in the Knock on Wood Eistedfodd Arts Festival at Woodridge. Amé achieved Gold in all three of […]













