Radikale Redenaars - Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché

Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché


Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem.

Hulle het as volg presteer:

  • Kayla Labuschagne is die nasionale wenner in die kategorie voorbereide lees
  • Suné Deacon het die derde plek nasionaal in voorbereide redenaars behaal
  • Karla Visser het die vierde plek nasionaal in voorbereide redenaars behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article