Nasionale Radikale Redenaars - Hoërskool Ooskus Gimnasium
Nasionale Radikale Redenaars – Hoërskool Ooskus Gimnasium

Nasionale Radikale Redenaars – Hoërskool Ooskus Gimnasium


Nasionale Radikale Redenaars. Anche Grobbelaar en Leon Müller, leerders van Hoërskool Ooskus Gimnasium in Oos Londen, het op Saterdag, 19 Oktober, aan die Nasionale Radikale Redenaars in Gauteng deelgeneem.

Anche behaal die volgende plekke:

  • Reading Prose – 1ste
  • Lees Poësie – 4de
  • Reading Poetry – 4de
  • Lees Prosa – 4de

Leon behaal die volgende plek:

  • Reading Poetry – 3de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/HoerskoolOoskusGimnasium/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article