Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe - Hoërskool Outeniqua
Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua


Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het uitstekend presteer en behaal die volgende resultate:

Triathle o.19

  • Brons – Individueel
  • Brons – Gemengde aflos
  • Silwer – Span medalje

Biathle 0.19

  • 5de – Individueel
  • Goud – Span medalje

Marilie verower ook haar Junior Proteakleure in beide Biathle en Triathle.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article