
-
Mnr en Mej Interskole – Hoërskool Gimnasium Paarl
Mnr en Mej Interskole. Hoërskool Gimnasium Paarl het hul wenners van Mnr en Mej Interskole bekend gemaak. Mej Interskole is Cathryn Botes en Mnr Interskole, Henk Bruhmmer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Winterbal – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Winterbal. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Winterbal was ‘n geleentheid wat die skool se mooi saal laat skitter het in die skemerlig. Die klanke van goeie musiek het die dansvloer gevul […]
-
UK Wiskundekompetisie – Paul Roos Gimnasium
UK Wiskundekompetisie. Drie seuns van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het gisteraand, 25 Julie, die UK Wiskundekompetisie se prysuitdeling bygewoon. Nicolaas de Villiers en Daniel Chemaly het die afdeling vir Graad […]
-
WOW-Spelfees – Laer Volkskool Graaff-Reinet
WOW-Spelfees. Agt-en-twinig leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet het gister aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Primêre Skool Graaff-Reinet deelgeneem. Leerders wat medaljes verower het: Graad 1 Graad 2 Graad 3 […]
-
Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub – Hoërskool Outeniqua
Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub. Liam Rörich, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope Junie vakansie vir die Belgiese Koninklijke VC Meetjesland fietsryklub deelgeneem. Padfietsryers van reg oor die […]
-
Skole Rolbal – Hoërskool Strand prysuitdeling
Skole Rolbal. Tydens die Hoërskool Strand Skole Rolbal klub se prysuitdelingsfunksie op Saterdag, 6 Julie, het agt spelers van Hoërskool Strand toekennings ontvang. Anro Visagie, Caitlin Pretorius, SM Smith, Anzel […]
-
Majorette Sport World Championships – Jim Fouché High School
Majorette Sport World Championships. Jim Fouché High School, Bloemfontein, is so proud of their three majorettes, Mariska, Kay-Leigh and Ona. These three girls attended the Sport World Championships. The girls […]
-
Kollig Dans – Laerskool Louw Geldenhuys
Kollig Dans. Kollig Dans – Laerskool Louw Geldenhuys, Randburg, se leerders het Dinsdag, 23 Julie deelgeneem by Kollig Dans. Pragtige resultate is behaal: Solo’s: Duette: Groepe: (Madison Botha, Grethe Oberholzer, […]
-
Lejweleputswa Individual Chess Tournament – Welkom Gimnasium
Lejweleputswa Individual Chess Tournament. Welkom Gimnasium learner, John Saunders, competed in the Lejweleputswa individual Chess tournament. John won 4.5 out of his 5 games. He also placed first in his […]
-
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. Hoërskool Durbanville se 1ste […]













