Lejweleputswa Tennisspan - Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Tennisspan – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Tennisspan – Primêre Skool Naudeville


Lejweleputswa Tennisspan. Primêre Skool Naudeville het drie leerders, Mar-Lèzé van der Merwe, Johandré du Plessis en Aneri Hoogendyk, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Tennisspan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article