Noord-Vrystaat Skole Tennisspan - Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Skole Tennisspan – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Skole Tennisspan – Primêre Skool Naudeville


Noord-Vrystaat Skole Tennisspan. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit as deel van die Noord-Vrystaat Skole tennisspan:  

  • Mar-Lezé van der Merwe 0.12B
  • Johandré du Plessis 0.12B
  • Aneri Hoogendyk 0.10  Reserwe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article