Lejweleputswa Netbalkomitee - Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Netbalkomitee – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Netbalkomitee – Primêre Skool Naudeville


Lejweleputswa Netbalkomitee. Juf. Maryna de Bruyn, onderwyser van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is verkies tot die Lejweleputswa Netbalkomitee as “Umpires Gonvener”.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article