
-
Akademiese Top Tien – Hoërskool Ermelo
Akademiese Top Tien – Foto: Graad 12 leerders Hoërskool Ermelo het hul Top Tien akademiese presteerders per Graad aangekondig na aanleiding van die tweede kwartaal se eksamen. Graad 12 (vanaf […]
-
ATKV Tjokkertoneel – Gauteng tjokkers verstom met toneelspel
ATKV Tjokkertoneel. Hierdie jaar het ATKV-Tjokkertoneel enorme nasionale deelnamegroei getoon deur die landwye aanbieding van hul vyftig produksies tydens drie streeksfeeste. Die afgelope week het 348 tjokkers in Gauteng met […]
-
Lejweleputswa krieketveld – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa krieketveld. Vyf onderwysers van Primêre Skool Naudeville dien as kenners op die Lejweleputswa krieketveld. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
-
Skole stoei – Primêre Skool Naudeville
Skole stoei. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 13 Julie aan die Van Rooyen Stoeiklub kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie drie mannheten uitstekend gevaar: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Sadta Classique Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za […]
-
Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Fichardtpark leerder, Schalk Botes is verkies om die Vrystaat op Nasionale vlak te verteenwoordig. Die Nasionale Landsdienskamp vind plaas vanaf 7 tot 12 Desember te Hadidas Creek […]
-
Dance Star World Masters – Hoërskool Strand
Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart, Rochell Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van Hoërskool Strand, Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart, […]
-
Msukaligwa skaaktoernooi – Hoërskool Ermelo
Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by Hoërskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom. Die uitslae: Albei skole se […]
-
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog […]
-
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die Hoërskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal […]













