
-
Pronk Podium Toneelfees – Hoërskool Witteberg
Pronk Podium Toneelfees. Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie in Krugersdorp plaasgevind. Die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van die jong akteurs van en […]
-
Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo
Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo se skuts het op Vrydag 19 Julie deelgeneem aan die streeksfinaal. Hulle het uitstekend gevaar. Die ses skuts wat deelgeneem het is Marla de […]
-
Bultfontein redenaars – Primêre Skool Naudeville
Bultfontein redenaars. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 18 Julie uitstekend gevaar by die Bultfontein redenaars: Meer skolenuuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Beast of East stoeitoernooi – Primêre Skool Naudeville
Beast of East stoeitoernooi. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville het 20 Julie aan die Beast of East stoeitoernooi in Gauteng deelgeneem. Hierdie twee manne het uitstekend gevaar: Meer skolenuus: […]
-
Trompoppies Presteer in Frankryk – Hoërskool Eldoraigne
Trompoppies Presteer in Frankryk. Eldo se Trompoppies Presteer in Frankryk! Hoërskool Eldoraigne, Centurion, se Trompoppies het die FDDCMSA verteenwoordig het by die IAM World Championships kompetisie in Agen, Frankryk. Eldo […]
-
Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel
Kunskompetisie – Jani Wait, Elzé du Plessis en Lize Erasmus, leerders van Laerskool Stulting, het onlangs aan ‘n kunskompetisie deelgeneem. Die Kouga Munispitaliteit het die kompetisie aangebied. Hulle het elkeen […]
-
VRL Hoofleiers kwartaal 3 – Hoërskool Eldoraigne
VRL Hoofleiers kwartaal 3. Foto’s van links: Graad 8: Ciana Dyason en Stephan Vermaas en Graad 9: Zea Truter en Ruan Steyn. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het kwartaal 3 se VLR-Hoofleiers […]
-
School soccer – Creston College
School soccer. In Creston College’ recent school soccer matches against Hlanganani Primary School, the under 11A and B girls’ teams both played hard. They unfortunately lost 0-1. The under 13B […]
-
SACOPA Kompetisie – Twee leerders ontvang provinsiale kleure
SACOPA Kompetisie – Amé Spangenberg en JC Vermaak van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Julie deelgeneem aan die SACOPA kompetisie. (South Africa Championships of Performing Arts). Tydens hierdie […]
-
Interschool Athletics – Treverton College
Interschool Athletics. The Treverton College Athletics Team travelled to South City Christian School to take part in their Interschool Athletics Meeting. It was a wonderful time for the team where […]













