Radikale Redenaars - Sekondêre Meisieskool Oranje
Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje

Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje


Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal:

Prestasies behaal:

  • Daniëlle Herbst (gaad 11) 2de in “public speaking”.
  • Ellé Cloete: 3de in “public speaking”.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article