
-
VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché
VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Krieket Premierliga – Hoërskool Ermelo
Krieket Premierliga – Juard Toerien van Hoërskool Ermelo is gedurende 2024 gekies vir twee in twee onderskeie krieket Premierligas. Hy verteenwoordig die Middelburg Wolves in die Mpumalanga krieket Premierliga. Hulle […]
-
Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024 – Hoërskool Goudveld
Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024. Hoërskool Goudveld in Welkom het tydens hul Prysuitdeling 2024 spesiale toekennings aan leerders gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Kommando Jeugleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville
Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za […]
-
Noord-Kaap Skaak – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind […]
-
Skole Atletiek – Hoërskool Goudveld presteer
Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde […]
-
Debating – Crawford International Sandton
Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed […]
-
Skole Skaaktoernooi – Hoërskool De Aar
Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van Hoërskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in […]
-
Eden Sports Awards – Hoërskool Outeniqua
Eden Sports Awards. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer […]
-
Dogters Krieketspan – Hoërskool Fichardtpark
Dogters Krieket. Hoërskool Fichardtpark se dogters krieketspan het Hoërskool Sand du Plessis aangedurf in ‘n krieketwedstryd. Fichies kolf eerste en behaal 202 lopies in hul 20 beurte. Daarna het hulle […]













