Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024 - Hoërskool Goudveld
Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024 – Hoërskool Goudveld

Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024 – Hoërskool Goudveld


Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024. Hoërskool Goudveld in Welkom het tydens hul Prysuitdeling 2024 spesiale toekennings aan leerders gemaak.

  • Lara Badenhorst: Modelleerder
  • Ethan Rowett: Toekenning vir sport buite skoolverband
  • Shalea Pretorius: Toekenning vir akademie en kultuur
  • Mienké Nieuwenhuis: Toekenning vir akademie en sport
  • Willem Odendaal: Toekenning vir kutuur
  • GJ Wessels: Senior Sportman van die jaar
  • Mianique Lombard: Senior sportvrou van die jaar
  • Britz Reinders: Junior sportman van die jaar
  • Vanessa Wasyliszyn: Junior sportvrou van die jaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article