VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak.

Akademie

  • Wihan Coertzen: Voorsitter
  • Amoné Verwey: Ondervoorsitter

Kultuur

  • Suné Deacon: Voorsitter
  • Niqlynn Coetzee: Ondervoorsitter

Sport

  • Zeezo Pheiffer: Voorsitter
  • Carli Momberg: Ondervoorsitter

Administrasie

  • Arthur Kayser: Tesourier
  • Zoë Yzel: Sekretaresse

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article