EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag gaan kom
EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag gaan kom

Nadine du Toit – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe bemarker


Nadine du Toit. Hoërskool Ermelo is opgewonde om me Nadine du Toit as die nuwe bemarker te verwelkom. EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag gaan kom.

Mag die ervaring by die Erries ’n aangename een wees.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article