Tweekampliga 2 - Primêre Meisieskool Oranje
Tweekampliga 2 – Primêre Meisieskool Oranje

Tweekampliga 2 – Primêre Meisieskool Oranje


Tweekampliga 2. Dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het 15 Oktober aan Tweekamp liga 2 deelgeneem.

Onder 9:

  • Aila Cilliers: 3de
  • Leah Venter: 4de
  • Louisa Meyer: 6de

Onder 11:

  • Lily Erasmus: 7de
  • Lara van Viegen: 11de
  • Alta Snyman: 15de

Onder 13:

  • Lea Cilliers: 1ste
  • Z’Ney Piechaczek: 2de
  • Tené Venter: 3de
  • Hanli Snyman: 9de
  • Almé Bornman: 10de

Onder 15:

  • Ella van Viegen: 3de
  • Livia Gutter: 5de
  • Ashley Williams: 10de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article