
-
Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché
Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle […]
-
Matriekraad van 2025 – Hoërskool Monument
Matriekraad van 2025. Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlê. Congratulations […]
-
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics […]
-
Dink of Sink Nasionaal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Dink of Sink Nasionaal. Sekondêre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die […]
-
Dink of Sink Debatskompetisie – BVHS
Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie. Trekker Trio Juniorspan […]
-
National Rhythmic Gymnastics Games – Treverton College
National Rhythmic Gymnastics Games. Josie Leigh Dent, a Grade 6 Treverton Prep student, competed in the KZN Regional Rhythmic Gymnastics competition on Saturday, August 17th. She came 3rd in level […]
-
SANESA Core League Mpumalanga – Hoërskool Ermelo
SANESA Core League Mpumalanga – Foto van links: Joané van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt Vier ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies vir […]
-
Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo neem oor
Hoëveld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoërskole het mekaar die stryd aangesê: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Secunda, […]
-
Ruiterkuns – Hoërskool Wagpos
Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoërskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf
-
Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan
Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die […]













