
-
Noord-Kaap Tennisproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Tennisproewe. Ses Hoërskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus: […]
-
Prysuitdelingsfunksie – Welkom Volkskool
Prysuitdelingsfunksie. TydensWelkom Volkskool se Graad 3 Prysuitdelingsfunksie het Pastoor Heinrich Lourens so mooi geopen oor die Olyfboompie wat hy saamgebring het. Die Graad 3 kollegas en Kayleigh Lourens het die […]
-
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se […]
-
Oranjeniete maak SA spanne – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranjeniete maak SA spanne. Drie-en-twintig Oranjeniete maak SA Spanne in 2024! Die Sekondêre Meisieskool Oranje spog vanjaar met hul leerders wat in agt verskillende nasionale sportsoorte deelgeneem het. Meer skolenuus: […]
-
Honours Award for Service – St Andrew’s College
Honours Award for Service. Aiden Wood, student from St Andrew’s College in Grahamstown, has set an example of diverse involvement. He has also contributed significantly to a multitude of cultural […]
-
AFS Sub-youth championship – Primêre Skool Naudeville
AFS Sub-youth Championship. Dohandrè Janse van Rensburg, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 23 November deelgeneem aan die AFS Sub-youth championship in Bloemfontein en uitstekend presteer! Dohandrè […]
-
Vrystaat o.16 Krieket ‘Capping’ – Hoërskool Sentraal
Vrystaat o.16 Krieket ‘Capping’ Hoërskool Sentraal is baie trots op hul twee krieketspelers, Reneesha Wales en Lisha Bellingan. Hierdie twee uitstekende krieketspelers was Vrydagaand deel van die Vrystaat 0.16 Krieket […]
-
Wetenskap Ekspo – Hoërskool Outeniqua leerder presteer
Wetenskap Ekspo. Janelle Greyling, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het in 2023 aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem. Tydens die ekspo het die Departement van Water en Sanitasie leerders geïdentifiseer […]
-
Boland Girls Cricket Capping – Paarl Girls’ High
Boland Girls Cricket Capping. Two girls from Paarl Girls’ High, Kirsten Hall and Janel Steenkamp, attended the Boland Girls U.16 Cricket capping ceremony on Friday evening in Stellenbosch. The team […]
-
SANESA President’s Award – St Andrew’s School for Girls
SANESA President’s Award. St Andrew’s School for Girls learner, Natalie du Preez, received the SANESA President’s Award: Victor Ludorum Primary Schools Runner Up. Natalie was the highest point scorer at […]













