
-
Ballet Audition – Crawford International Sandton College
Ballet Audition. Crawford International Sandton College Grade 11 learner, Jenna Levin, achieved an exceptional feat by successfully auditioning for the Johannesburg Youth Ballet earlier this year! Jenna has dedicated her […]
-
Vrystaat Vrouehokkiespan – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf […]
-
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – Hoërskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-Euné van Niekerk (gr.10) was deel van die […]
-
Uitvoerende Komitee 2024/2025 – Hoërskool Witteberg
Uitvoerende Komitee 2024/2025. Foto van links na regs, voor: Jemma Orsmond, Inneke Fourie, Carol Motholo, Juané Loubser, Arné Maritz, Sumari Eksteen, Charlize Saaiman, Kara du Toit, Ané Botha. Agter: Pieter […]
-
Studenteraad 2024/2025 – Hoërskool Witteberg
Studenteraad 2024/2025. Foto: van links, voor: Marichelle Spies, Kaylin Stoffberg, Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, Jané de Villiers, Líke Bernard, Simuné de Villiers, Amy Kotzé, Cara Cilliers, Jané Duvenage, Ziyanda […]
-
Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché
Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en Hanél Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies. Die span gaan […]
-
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Truida Kestell
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Foto: Van links agter: John Boshoff, Joah Bartleman, Nina Kilian, Luanru Odendaal, Mika Posthumus, Johnathan Matthew, Allie Zietsman, WH Kilian, Ralph Burls. Van links voor: JG Blignaut, […]
-
Science Expo – Primêre Skool Naudeville
Science Expo. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal. Meer skolenuus: […]
-
Prefects for 2025 – St Dominics Newcastle
Prefects for 2025. St Dominics Newcastle is proud to introduce its newly appointed prefects for 2025. Following a rigorous selection process, these outstanding learners have been chosen to lead their […]













