SALA-Redenaarskompetisie - Hoërskool Ermelo
SALA-Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo

SALA-Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo


SALA-Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo leerder, Madri van Niekerk, het twee eerste plekke behaal by die SALA-Redenaarskompetisie.

Madri het aan die Nasionale Finale Rondte deelgeneem en ‘n puik 95,5% in die Engels Eerste Addisionele Taal afdeling ontvang. Sy het ook 97% in die Afrikaans Huistaal afdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article