Radikale Redenaars. Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk

Hoërskool Ermelo se Redenaars het Nasionale plekke los gepraat.

Hulle het puik presteer tydens die Radikale Redenaars se Provinsiale uitdunne.

Die uitslae is as volg:

  • Gr. 8: Johanco Griesel eindig provinsiaal tweede
  • Gr. 9: Carel Hancke behaal ’n provinsiale derde plek
  • Gr. 10: An-Euné van Niekerk eindig provinsiaal eerste in die Afrikaanse-afdeling en Madri van Niekerk provinsiaal eerste in die Engelse-afdeling.

An-Euné van Niekerk en Madri van Niekerk dring deur na die nasionale finaal wat op 19 Oktober plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article