Radikale Redenaars Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk

Twee redenaars van Hoërskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale Redenaars Nasionale Finaal.

An-Euné van Niekerk en Madri van Niekerk het Erries op nasionale vlak verteenwoordig by die Radikale Redenaars.

An-Euné van Niekerk behaal ’n eerste plek vir graad 10 Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak.

Madri van Niekerk obtained a fourth place in grade 10 English FAL, prepared speech.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article