
-
Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell
Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi […]
-
ASA Landloop – Hoërskool Ermelo
ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het uitstekend gevaar: Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari […]
-
Skaak Distriksliga – Laerskool Westwood
Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span […]
-
Griffons Rugbyspan – Primêre Skool Naudeville
Griffons Rugbyspan. Nardus Cronje, leerder van Primêre Skool Naudeville is gekies vir die 0.12, 7’s Griffons Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21 […]
-
Dance Eisteddfod 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Dance Eisteddfod 2024. Ané Joubert, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op […]
-
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Corné Rossouw, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te […]
-
Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool
Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe. Twee atlete van Sekondêre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en Marné van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle- […]
-
Onder-hoofleiers – Hoërskool Sentraal
Onder-hoofleiers. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Onder-hoofleiers aangekondig vir 2024/2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto verskaf
-
SA Skermkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Skermkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ‘n silwer medalje in die o. 20 Sabel en ‘n brons medalje in die o.17 […]













