
-
Limpopo Hoërskole Gholfspan – Hoërskool Pietersburg
Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea Swart, leerder van Hoërskool Pietersburg, is gekies tot die Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea gaan die Limpopo-gholfspan verteenwoordig by die SA Hoërskole Gholf Toernooi wat van 22 […]
-
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood
Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig Hierdie ses langasems dring deur […]
-
Eskom Expo – Creston College excel
Eskom Expo. The Eskom Expo for Young Scientists in the Southern KZN Region hosted a Regional Science Fair showcasing the brilliant work of Creston College learners. Participants: Science Expo Achievements: […]
-
Cyber Squad – Laerskool Stulting
Cyber Squad – Die kodering- en robotikaspan van Laerskool Stulting, Humansdorp het sesde in die land geëindig uit 132 spanne. Hulle gaan op13 September in Johannesburg deelneem aan die SA […]
-
Skaak Sirkelwenners – Primêre Skool Naudeville
Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne […]
-
World Elephant Day – Stulting Primary
World Elephant Day – Last week we celebrated World Elephant Day. At the end of the school day, for some therapeutic time, each learner of Stulting Primary, Humansdorp received an […]
-
Maths24 Kompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Maths24 Kompetisie. Fichies se wiskunde-departement het op 16 Augustus `n Maths24 kompetisie aangebied waar die leerlinge meegeding het om as koning/koningin te kraai oor die getal: 24. Die kompetisie behels […]
-
WOW Spelfees – Erries eindig in Top Vyf
WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys Die volgende leerders van Hoërskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geëindig tydens die WOW Spelfees. Kara […]
-
Graad 5’s besoek DBV – Laerskool Stulting
Graad 5’s besoek DBV – Die Graad 5’s van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 6 Augustus hul uitstappie na die DBV in Humansdorp onderneem. Daar het hulle geleer wat die […]













