
-
Welkom Gimnasium – Hoërskool Witteberg
Fast 5 Netbaltoernooi. Drie van Hoërskool Witteberg se netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Fast 5 Netbaltoernooi deelgeneem. Uitslae behaal: 0.17 Netbalspan O.15A Netbalspan O.15B Netbalspan Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ […]
-
Netbal Fast 5 Toernooi – Hoërskool Wilgerivier
Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne […]
-
Vrystaat Landloopspan – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark. Meer skolenuus: […]
-
Interskole 2024 – Grey Kollege teen Paul Roos Gimnasium
Interskole 2024. Grey Kollege, Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, interskole die afgelope naweek in Stellenbosch. Rugby: o.19 Rugby: O.16 Rugby: O.15 Rugby: O.14 Hokkie: O.19 Hokkie: O.16 Hokkie: O.14 […]
-
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Toekennings ontvang: Kinderson ‘n Kwessie van verbeelding Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Bloemfontein-streekfees – Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein-streekfees. Tydens die Bloemfontein-streekfees het Hoërskool Jim Fouché se leerders goed presteer: Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Kovsiebeker Semi-finale – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Kovsiebeker Semi-finale. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste rugbyspan het gewys waartoe hulle instaat is toe hulle Landboudal van Jacobsdal in die Kovsiebeker semi-finaal met met 24-22 gewen het. BVHS se […]
-
Vrystaat Landloopspan – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Landloopspan. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark, Mason Jordaan en La-Rochelle du Plessis, is hul skool se lang-asems. Hierdie twee atlete is in die Vrystaat Landloopspan ingesluit. Meer skolenuus: […]
-
Sport en Jag Federasie – Primêre Skool Fichardtpark
Sport en Jag Federasie. Stian Strauss, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie deelgeneem. Hy het ‘n […]
-
Maths Mania Competition – Clarendon High School for Girls
Maths Mania Competition. Clarendon High School, East London, was invited to participate in the Grade 8 and Grade 9 MATHS MANIA competition at Stirling High School. There were three rounds […]













