
-
Hoofleiers 2024/2025 – Hoërskool Sentraal
Hoofleiers 2024/2025. Hoërskool Sentraal. Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2024/2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
-
Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – Hoërskool Witteberg
Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne ViljoenMiddel van links: Leozé Lottering en Mia DaackeAgter van links: Keisha Nel en Zané Wessels. ‘n Totaal van dertien […]
-
Krieket – Hoërskool Ermelo kragmetings
Krieket. Foto: Erries 2de Krieketspan Hoërskool Ermelo se o.14A-krieketspan het op 13 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout se o.14B-span gespeel. Die Erries het die loting gewen en besluit om eerste te […]
-
Men’s artistic Gymnastics – Stulting Primary
Men’s artistic Gymnastics – Daniel van Heerden, learner from Stulting Primary, Humansdorp competed in the provincial qualifying competition. He achieved first place in his age group for level 5 Men’s […]
-
Rising Star School Tennis – Creston College
Rising Star School Tennis. Two learners from Creston College, Oslo Beach, Port Shepstone, have been selected to participate as part of a tennis team in the RCS Rising Star School […]
-
Wolfpack Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark
Wolfpack Tennistoernooi. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior Intermediêr: […]
-
SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium
SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie […]
-
SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit […]
-
Dance Festival – Stulting Primary
Dance Festival – Two learners from Stulting Primary, Humansdorp, Liviane van Niekerk and Shanique Ruiters, participated in the Dance Festival. It was held in the friendly city in Gqeberha. The […]
-
Landloop Vrystaat Champs – Grey Kollege
Landloop Vrystaat Champs. Twee van Grey Kollege se landloopatlete het deelgeneem aan die Landloop Vrystaat Champs. Die byeenkoms is op 3 Augustus by die Kovsies Landloopbaan gehou. Jaylynn Seclave en […]













