Matriekvraestelle 2024 - HTS Middelburg
Matriekvraestelle 2024 – HTS Middelburg

Matriekvraestelle Nasieners 2024 – HTS Middelburg


Matriekvraestelle Nasieners 2024. Twintig onderwysers van HTS Middelburg is aangewys as Matriekvraestelle Nasieners 2024.

  • Mev Bekker: Nasiener Lewenswetenskappe vraestel 2
  • Mev du Plessis: Nasiener Afrikaans Huistaal
  • Me du Toit: Nasiener Afrikaans Huistaal
  • Mnr Els: Nasiener Afrikaans Huistaal
  • Mev Etsebeth: Senior nasiener Wiskunde vraestel 2
  • Mnr Fick: Hoofnasiener Ingenieursgrafika en -ontwerp
  • Me Havenaar: Nasiener Wiskunde Geletterdheid
  • Mev Marais: Senior Nasiener Wiskunde Geletterdheid
  • Mev Nieuwoudt: Hoofnasiener Afrikaans Huistaal
  • Mev Pelser: Senior Nasiener Engels Eerste Addisionele Taal
  • Mnr Pienaar: Senior Nasiener Afrikaans Huistaal
  • Mev Roos: Senior Nasiener Wiskunde vraestel 1
  • Mev Schutte: Interne Moderator Rekenaartoepassingstegnologie
  • Mev Shrives: Nasiener Ontwerp
  • Me Troskie: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
  • Mev van der Merwe: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
  • Mev van Jaarsveld: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
  • Mev van Wyk: Nasiener Engels Eerste Addisionele taal
  • Mev Wiesner: Hoofnasiener Afrikaans Huistaal
  • Mev Dixon: Onderhoofnasiener Afrikaans Eerste Addisionele taal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsmiddelburg.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article