Nasieners van Matriekvraestelle 2024 - BVHS
Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS

Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS


Nasieners van Matriekvraestelle 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak die nege onderwysers van die skool bekend wat aangestel is as Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS.

  • Mej.Anandhi Taylor – Rekeningkunde
  • Mev. Lisa van Wyk – Afrikaans Huistaal
  • Mev. Maritha van den Berg – Besigheidstudie
  • Mev. Riana Roos (afwesig met foto) – CAT
  • Mev. Zeldi Odendaal – Fisiese Wetenskappe
  • Mej. Lilene Koekemoer – Afrikaans Huistaal
  • Mej. Elmari de Bruyn – Wiskunde Geletterdheid
  • Mnr. Hattingh Coetzee – Toerisme
  • Mev. Anandhi Taylor – Lewenswetenskappe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article