Jaarlikse Prysuitdeling 2024 - Welkom Volkskool
Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool

Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool


Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer.

  • Ezelle Ehlers is aangewys as Volkies se Dux en Modelleerder
  • JP Botha is aangewys as die Lojaalste en Positiefste Rugbyspeler
  • Nicolas Goosen is aangewys as die Veelsydigste seun Sportster
  • Mieke Strydom is aangewys as die Veelsydigste dogter Sportster
  • Carike du Toit is aangewys as Kultuurpersoonlikheid van Welkom Volkskool
  • Lemay Strydom is aangewys as die Veelsydigste dogter in die Grondslagfase
  • Logan Kleynhans en Zain du Plessis deel die toekenning as die Veelsydigste seuns in die Grondslagfase.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article