Alpha Wiskunde - Hoërskool Menlopark presteer
Alpha Wiskunde – Hoërskool Menlopark presteer

Alpha Wiskunde – Hoërskool Menlopark presteer


Alpha Wiskunde. In 2024 het 33 matrikulante van Hoërskool Menlopark aangemeld om hulle lewens met Alpha Wiskunde te verryk. Baie geluk aan elkeen vir die vasbyt en toewyding.

  • Lelize van der Walt (95%) en Ruben van Biljon (94%) is in die top-20-leerders in die land.

Die volgende tien leerders van Menlopark het onderskeidings in Alpha Wiskunde behaal:

  • Christiaan Moodie
  • Ewald Meyer
  • Juan le Roux
  • Marike Louw
  • Devan Matthee
  • Altus Malan
  • Clarise Janse van Rensburg
  • Danielle de Wet
  • Rudolph Jordaan
  • Marlѐ van Wyk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://menlopark.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article