Rhino Streekspan Capping - Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom

Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom


Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie.

Hennie is ingesluit by die Rhinos se toergroep, waar hy Volkies Potchefstroom verteenwoordig. Die span gaan gedurende Desember in Italië speel.

Die span bestaan uit verskeie plaaslike spelers wat tydens die jaar se Rhino Week gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://volkiespotch.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article