Noordwes Krieketspanne - Hoër Volkskool Potchefstroom
Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom

Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom


Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie.

Die spelers sluit in:

  • NW o.19 – Berno de Klerk – Onderkaptein
  • NW o.17 – Louis van Wyk, Eduan van der Merwe, Themba Sontjane
  • NW0.16 – Olefa Padi, Sihle Duma

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://volkiespotch.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article