Wiskunde prestasies - Hoërskool Fichardtpark
Wiskunde prestasies – Hoërskool Fichardtpark

Wiskunde prestasies – Hoërskool Fichardtpark


Wiskunde prestasies. Hoërskool Fichardtpark leerder, Kara Kruger, is onlangs vereer as een van die top-Wiskunde leerders in haar graad in die Vrystaat, Living Math Olimpiade 2024, prestasies en veelsydigheid in Wiskundekompetisies Vrystaat en Noord-Kaap.

  • Graad 8 vraestel – Platinum toekenning
  • Graad 9 vraestel – Goue toekenning

Kara het ‘n algehele 5de plek in graad 8 behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article