
-
Plasie-Skuts Skiet Goud – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem. Die […]
-
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke […]
-
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit […]
-
Selly Park Soccer League – Grenville High School
Selly Park Soccer League. Photo: From left back: Mr T Rantai (Manager/Coach), Masilo Tshepang, Mkhondo David, Masilo Thoriso, Maphosa Katlego, Ndlovu Olebogeng, Mahanyele Oretlametse. Front: Maimane Molemo, Molokoe Otlotleng, Pula […]
-
ESKOM Expo Regional Competition – Trio High School
ESKOM Expo Regional Competition. Trio High School learner, Helené Fourie, participated in the ESKOM Expo Regional Competition for Young Scientists Science Fair in Welkom. The competition took place from 16 […]
-
Matriekraad 2024-2025 – Hoërskool Oos-Moot
Matriekraad 2024-2025. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het hul Matriekraad 2024-2025 aangekondig. Dit is ‘n dag van trots en prestasie. “Julle het die vertroue van jul skool, onderwysers en medeleerders gewen, en […]
-
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste […]
-
Skole Krieket – Bergsig Akademie beweeg
Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan. Bergsig […]
-
Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl
Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geëindig by die Durbanville 7’s-toernooi. Die o.15A span het die volgende prestasies behaal: Danté Davids van HJS word aangewys […]
-
Uitvoerende komitee 2025 – Hoërskool Nico Malan
Uitvoerende komitee 2025. Foto van links agter: Mienke Brits, Liam Bekker, Joshua Napoleon, Ulrich van Zyl, Neil Lategan, Pietman Kleinhans, Petri Botes, Hayden Pienaar, Isabella Muller Tweede ry van agter: […]













