Astron Enerygy N7 bergfietswedren - Hoërskool Swartland
Astron Enerygy N7 bergfietswedren – Hoërskool Swartland

Astron Enerygy N7 bergfietswedren – Hoërskool Swartland


Astron Enerygy N7 bergfietswedren. Hoërskool Swartland, Malmesbury, sluit vanjaar se bergfietsry op ‘n hoogtepunt af.

Twee van Hoërskool Swartland se leerders, Leam Cilliers en Hendri Bothma het 30 November deelgeneem aan die die Astron Enerygy N7 bergfietswedren. Beide seuns het deelgeneem aan die 30km wedren.

  • Leam behaal ‘n algehele 1ste plek
  • Hendri behaal ‘n algehele 3de plek.

Julle hou die Rockies se naam hoog, manne!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article