
-
Errieraad 2025 – Hoërskool Ermelo
Errieraad 2025. Hoërskool Ermelo het hul Errieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
-
“Skebenga” – Hoërskool Strand toneelstuk
“Skebenga”. “Skebenga” was Hoërskool Strand se drie-man armteater en werkswinkel toneelstuk. Die spelers, Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo het in die toneelstuk opgetree. Dit het gekyk na die […]
-
Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope […]
-
Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners
Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het. […]
-
“Dinge van ‘n Skoolkind” – Hoërskool Strand
“Dinge van ‘n Skoolkind” – Agt leerders van Hoërskool Strand het ‘n werkswinkel drama “Dinge van ‘n Skoolkind” bygewoon. Daar kon hulle hul eie stories vertel. Die leerders wat dit […]
-
Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter
Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen […]
-
Matriekraad 2025 – Hoër Landbouskool Boland
Matriekraad 2025. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak. Die twaalf Matriekraad lede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf
-
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman. Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, […]
-
Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning -Hoër Jongenskool
Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning – Op Saterdag 24 Augustus is Derek Swart, skoolhoof van Hoër Jongenskool Paarl, met die gesogte Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning vereer. Hierdie jaarlikse geleentheid is vir […]
-
MC groet OMS-tennis – Sekondêre Meisieskool Oranje
MC groet OMS-tennis. Ná ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan […]













