FPL Caspian Tigers Krieketspan - Welkom Volkskool
FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool

FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool


FPL Caspian Tigers Krieketspan. Vier leerders van Welkom Volkskool, George Ferreira, Zain du Plessis, Renier Taute en Daniel Venter is deel van die o.11 FPL (Div 1) Caspian Tigers krieketspan. Hierdie span vaar tans goed tydens die toernooi wat vanaf 29 November tot 2 Desember plaasvind. Die span speel vanaand, 2 Desember, in die semi-finaal teen die Golden Gate Guardians.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article