
-
Remarkable artwork published – St Dominics Newcastle
Remarkable artwork published. Exciting news from St Dominics Newcastle, is that three of the school’s talented Grade 3 learners – Zithelo Mbuyazi, Aryana Naicker, and Prajna Ramsahai – have been […]
-
Die Hoofseundas – Afrikaanse Hoër Seunskool
Die Hoofseundas. Die geskiedenis van die Hoofseundas van Affies word sedert 2005 jaarliks van een hoofman na die volgende oorgedra. Na byna 20 jaar om die nekke van sekerlik van […]
-
Paralimpiese Spele – Sekondêre Meisieskool Oranje
Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (née Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as […]
-
Wesgrow Sentrale Skolesport – Hoërskool Fichardtpark
Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan […]
-
Provincial Colours for Karate – Crawford International Sandton
Provincial Colours for Karate. Zara Dowjee, Grade 9 student of Crawford International Sandton College, was awarded her provincial colours for karate. She is currently training for her Black Belt. Way […]
-
Matriekkomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Matriekkomitee 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Matriekkomitee 2025 bekend gestel. Die skool se boodskap aan die leiers: Psalms 32:8 – “I will instruct you and teach you in the […]
-
VRL 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
VRL 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul VRL 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
-
VRL 2024/2025 – Hoërskool Outeniqua
VRL 2024/2025. Hoërskool Outeniqua, George, het hul VRL 2024/2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Graad 12 (2025) Chanté Terblance, Daniéle du Toit, Danika Nel, Helena Burger, Jaelin Potts, Lujah Diedericks, Mieke Ackerman, […]
-
Koorfees by Parel Vallei – Hoërskool Strand
Koorfees by Parel Vallei. Hoërskool Strand se koor het vroeër die kwartaal, tydens ‘n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard aan die […]
-
Hoëveld Tennisspan – Hoërskool Ermelo
Hoëveld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk, Ryno Maritz en Rinehardt Böhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeë geniet toe hulle as deel van die Hoëveld Tennisspan kragte gemeet […]













