Sayess Nasionale Kompetisie. Hoรซrskool Outeniqua Graad 9 leerder, Brink van Zyl, het onlangs aan die Sayess Nasionale Kompetisie (๐๐ฐ๐ถ๐ต๐ฉ ๐๐ง๐ณ๐ช๐ค๐ข๐ฏ ๐ ๐ฐ๐ถ๐ต๐ฉ ๐๐ฏ๐จ๐ช๐ฏ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ช๐ฏ๐จ ๐๐ค๐ช๐ฆ๐ฏ๐ค๐ฆ ๐๐บ๐ฎ๐ฑ๐ฐ๐ด๐ช๐ถ๐ฎ), van ๐ช๐๐๐๐๐ ๐๐ค๐ช๐ฆ๐ฏ๐ค๐ฆ ๐๐ฐ๐ถ๐ฏ๐ฅ๐ข๐ต๐ช๐ฐ๐ฏ, deelgeneem.
Hy het ‘n silwer medalje ontvang by die kompetisie. Brink is een van twee leerders wat gekies is om Suid-Afrika by die ๐๐ฆ๐ฏ๐ช๐ถ๐ด ๐๐ญ๐บ๐ฎ๐ฑ๐ช๐ข๐ฅ 2025, te verteenwoordig. Die ๐๐ฆ๐ฏ๐ช๐ถ๐ด ๐๐ญ๐บ๐ฎ๐ฑ๐ช๐ข๐ฅ vind vanaf 9 tot 13 Junie 2025 by die ๐๐ฐ๐ค๐ฉ๐ฆ๐ด๐ต๐ฆ๐ณ ๐๐ฏ๐ด๐ต๐ช๐ต๐ถ๐ต๐ฆ ๐ฐ๐ง ๐๐ฆ๐ค๐ฉ๐ฏ๐ฐ๐ญ๐ฐ๐จ๐บ Universiteit in Rochester, New York, plaas. Sy projek is ๐๐ฉ๐ฆ ๐๐ช๐ฏ๐ฆ๐ต๐ช๐ค ๐๐ฉ๐ฐ๐ฆ, en hy doen navorsing oor energie-opwekking terwyl jy stap.
Brink het ook die voorreg om as deel van die program die ๐๐ท๐ฆ๐บ ๐๐ฆ๐ข๐จ๐ถ๐ฆ Universitete in New York en Washington te besoek en moontlike studiebeurse te ontvang.
“Dit is ‘n ongelooflike prestasie, Brink. Ons is baie trots op jou en baie sterkte met die voorbereiding en die olimpiade van volgende jaar.”
* Brink het ook vroeรซr die jaar aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem, waar hy ‘n goue medalje verwerf het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf



