Provinsiale krieketspanne - Hoërskool Outeniqua
Provinsiale krieketspanne – Hoërskool Outeniqua

Provinsiale krieketspanne – Hoërskool Outeniqua


Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is.

  • Chaela Jonck is vir die Garden Route Badgers o.16 dogters-span gekies. Hulle neem vanaf 8 tot 12 Desember aan die CSA Nasionale Dogters o.16 week in Johannesburg deel.
  • Mariana Breedt is vir die Garden Route Badgers o.19 dogters-span gekies. Hulle neem vanaf 12 tot 16 Desember aan die CSA Nasionale Dogters o.19 week in Durban deel. Mariana is ook gekies as onderkaptein van hierdie span.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article