Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig.

  • Carike du Toit – Vrystaat Meisies o.13
  • Luan Botha – Vrystaat o.13 A (Onderkaptein)
  • Carl van Vuuren – Vrystaat o.13 A
  • Leander Greeff – Vrystaat o.13 B

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article